A
Anushka du Plessis Ek het die oorbelle vir my skoon-ma gekry en sy is absoluut mal daaroor. Tercia het my blitsvinnig gehelp en sy was vreeslik vriendelik. Ek gaan beslis vir myself ook oorbelle kry, haar produkte is van hoogstaande gehalte en absoluut pragtig.
Dankie Anjushka vir die stunning review. Ek glo jou skoonma het hulle gelove en ek kyk uit vir daardie pakkie wat ek vir jou pak as jy reg is vir hom